Griffin Dunne

Griffin Dunne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Griffin Dunne
Geboorte 8 Junie 1955 (1955-06-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Hannah Dunne
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1975–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Griffin Dunne (gebore 8 Junie 1955) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente An American Werewolf in London (1981), After Hours (1985), Dallas Buyers Club (2013), en Movie 43 (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search